Jane Kaczmarek

Jane Kaczmarek
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Frances Kaczmarek
Geboorte 21 Desember 1955 (1955-12-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Kaczmarek (gebore 21 Desember 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Falling in Love (1984), Pleasantville (1998), en CHIPS (2017), en in die televisiereeks Malcolm in the Middle (2000).


Developed by StudentB